Share:

Share on facebook
Share on linkedin
Share on whatsapp
Share on telegram
Share on email

Is u opsoek na ‘n betroubare verskaffer van goeie gehalte grafstene in Cullinan? Tombco Gauteng / Montana Granite vervaardig die mooiste en beste kwaliteit grafstene in Cullinan vir u geliefde se graf. As u opsoek is na ‘n goeie gehalte en beskostigbare grafsteen, sal u verseker kry wat u benodig by Tombco Gauteng. Ons verskaf al die dienste wat us sal benodig rakende die grafsteen, wat die bewoording en gravering daarvan insluit, asook die installasie van die grafsteen in Cullinan.

As u die dienste van ‘n van ‘n grafsteen vervaardiger benodig wat ‘n reeks grafsteen ontwerpe verskaf, kontak gerus vir Montana Granite / Tombco Gauteng. Ons sal verseker dat u ‘n grafsteen kry wat aan u behoeftes asook in u begrafnis begroting pas.

Tombco Granite Tombstones

Die voordele van Tombco Gauteng / Montana Granite grafstene in Cullinan

Tombco Gauteng / Montana Granite is al vir meer as 30 jaar ‘n vervaardiger van grafstene. Deur hierdie tyd het ons waardevolle kennis in die grafsteen bedryf opgedoen, en ook die mooiste grafstene aan ons klientebasis reg oor Gauteng verskaf. Wanneer u ‘n grafsteen in Cullinan vanaf Tombco Gauteng / Montana Granite verkry, is u verseker van die beste gehalte grafstene wat sal volhou vir baie jare. Ons voorsien ook ‘n 30 jaar waarborg op ons egte graniet en marmer grafstene. Hier is ‘n paar redes hoekom Tombco Gauteng / Montana Granite die beste keuse van grafsteen vervaardigers vir jou is:

  • Ons spesialiseer daarin om ons eie grafstene en ontwerpe te vervaardig volgens ons kliente se behoeftes.
  • By Tombco Gauteng gee ons regtig om oor ons kliente, en sal probeer om aan hul vereistes te voldoen sover moontlik.
  • Grafstene kan ook afbetaal word voor ontvangs daarvan indien ‘n eenmalige betaling nie moontlik is nie (layby).
  • Ons bied ‘n baie groot reeks grafstene in verskillende groottes en ontwerpe, wat verseker dat u ‘n grafsteen sal kry wat aan u behoeftes voldoen.
  • Ons grafsteen pryse sluit ook die bewoording, gravering en installasie van die grafsteen in Cullinan in. Ons ervare span sal evrseker dat u grafsteen teen die hoogste standaarde geinstalleer sal word.

Kontak Tombco Gauteng / Montana Granite vandag vir grafstene in Cullinan

Maak ‘n afsraak by Tombco Gauteng / Montana Granite om die beste grafsteen in Cullinan teen die beste prys te kry. Kyk gerus na ons reeks hoë kwaliteit graniet en marmer grafstene op ons webtuiste, of besoek ons vir meer inligting.

Kontak ons vir professionele grafsteen installasies in Cullinan.

Explore More

Westpark Cemetery Tombstones: Montana Granite

Westpark Cemetery Tombstones: Professional Installation Honour your loved-one’s life with a beautiful memorial from Montana Granite – Reliable suppliers of tombstones for

HEAD OFFICE:

1212 Malie St, Booysens, Pretoria

Telephone: 
0123770690

Benoni / Kempton Park

Cnr. Tom Jones Street & Bedford Ave.

Telephone: 
011 421 3828

Alberton

Cnr. Voortrekker & Helston Rds

Telephone: 
011 907 0110

HEAD OFfice

1212 Malie St, Booysens,

Pretoria, 0082

 

Montana Granite was founded in 1984. Montana Granite became well known over the years with quality, excellent service and trust. We are proudly South African and very proud to give as many as we can South Africans work today..

We really cared for our customers and are prepared to go the extra mile. We care for you and your loved ones. We respect our customer’s needs and realize that choosing a tombstone for a loved one is a serious and important decision and we would do anything in our power to make the process easier for our customers.

© Montana Granite. All Rights Reserved. Sitemap | Vaal Triangle Website design by Siteweb

ORDER ONLINE

Call Now Button