All OF OUR TOMBSTONES can be delivered as outlined below:

A headstone only (Typically for the Garden Section of a cemetery)

A headstone with frame, covered with white or grey crusher stone

A headstone with frame, covered with a full slab in granite or marble

Need a tombstone? Call...

Share:

Share on facebook
Share on linkedin
Share on whatsapp
Share on telegram
Share on email

Grafstene in Bronkhorstspruit – Montana Granite

Wanneer dit kom by grafstene in Bronkhorstspruit, sal u kry wat u nodig het teen baie goeie pryse by Montana Granite (Tombco Gauteng). Ons vervaardig en verskaf die beste gehalte grafstene in Bronkhorstspruit en Gauteng, met baie jare se kennis en ondervinding in die grafsteen bedryf.

Besoek gerus vir Tombco Gauteng / Montana Granite om die beste grafsteen vir u geliefde se graf te kry. Ons sal u bystaan met die keuse van ‘n graftseen en ook baie bekostigbare pryse voorsien. Kontak Tombco Gauteng vandg vir meer inligting oor ons grafstene in Bronkhorstspruit.

Tombco Granite Tombstones

Hoekom u grafstene in Bronkhorstspruit by Tombco Gauteng / Montana Granite moet kry

Montana Granite (Tombco Gauteng) bied ‘n groot verskeidenheid grafstene om van te kies in verskillende groottes en ontwerpe. Kies vanuit ons standard reeks grafstene vir volwassenes (wat bestaan uit meer bekostigbare tot groot eksklusiewe grafstene), grafstene vir dubbel grafte, en ‘n reeks spesiale grafstene vir kinders. Graniet grafstene in Boksburg soos verskaf deur Montana Granite (Tombco Gauteng), bied ook baie voordele. Lees meer oor hoekom graniet grafstene die beste keuse vir u geliefde se graf is.

Voordele van graniet grafstene

  • By Tombco Gauteng / Montana Granite is u verseker van die beste kliente diens. Ons sal die hele proses van die keuse van ‘n grafsteen in Bronkhorstspruit spoedig en professioneel hanteer. U kan ook u grafsteen aankope aanlyn doen deur ons bestellings vorm te voltooi.
  • Ons grafstene in Bronkhorstspruit word van die beste gehalte graniet vervaardig, asook teen baie hoë standaarde. U sal 30 jaar waarborg op egte graniet en marmer grafstene verkry.
  • Die installasie van die grafsteen sal binne 2 – 8 weke voltooi word, en sal professioneel en afgerond lyk.
  • Die pryse op ons grafstene by Montana Granite / Tombco Gauteng sluit ook bewoording en graveerwerk in.
  • Met grafte jonger as 3 jaar word versterkingsonder ingesit om te verhoed dat grafstene sak.
  • By Tombco Gauteng / Montana Granite sal u die beste pryse op graniet en marmer grafstene in Bronkhorstspruit kry. Jare ser ervaring in die grafsteen vervaardigingsbedryf verseker dat on die beste gehalte teen die beste pryse kan lewer.
  • By Tombco Gauteng / Montana Granite gee ons regtig om oor elke klient, en ons mik om die proses so maklik as moontlik in hierdie moeilike tyd te maak. Ons sal u bystaan met die keuse van ‘n grafsteen in Bronkhorstspruit, sodat u ‘n spesial grafsteen kan kry wat in u begroting pas.

Kontak ons vandag vir grafstene in Bronkhorstspruit

Tombco Gauteng / Montana Granite sal die beste gehalte grafstene in Bronkhorstspruit vir u geliefde se krag verskaf. Maak gebruik van die betroubare grafsteen verskaffers in Gauteng om te verseker dat u die beste gehalte en kwaliteit kry. Ons doen selfs grafsteen installasies buite Gauteng, teen ‘n addisionele koste.

Kontak Tombco Gauteng / Montana Granite vandag vir meer inligting oor die volgende reeks grafstene in Bronkhorstspruit:

 Besoek ons webblad vir meer inligting oor die bogenoemde reeks grafstene, of kontak ons vir meer inligting.

Explore More

Wording and Quotes on Tombstones

Death is certainly not a topic that is discussed on a regular basis.  This is quite understandable though, seeing as none of

HEAD OFfice

1212 Malie St, Booysens,

Pretoria, 0082

 

Montana Granite was founded in 1984. Montana Granite became well known over the years with quality, excellent service and trust. We are proudly South African and very proud to give as many as we can South Africans work today.

We really cared for our customers and are prepared to go the extra mile. We care for you and your loved ones. We respect our customer’s needs and realize that choosing a tombstone for a loved one is a serious and important decision and we would do anything in our power to make the process easier for our customers.

Brought to you by VWebber Hosting

ORDER ONLINE