Share:

Share on facebook
Share on linkedin
Share on whatsapp
Share on telegram
Share on email

Tombco Gauteng / Montana Granite is ‘n betroubare grafsteen vervaardiger in Pretoria. Ons verskaf ‘n groot verskeidenheid grafstene in verskillende groottes, ontwerpe en prysklasse, wat dit makliker maak vir ons kliente om ‘n grafsteen te vind wat aan hul behoeftes voldoen.

Kontak Montana Granite / Tombco Gauteng vandag vir meer inligting of pryse op ons grafstene, en kry ‘n mooi bekostigbare graniet grafsteen vir jou geliefde se graf. Om ‘n begrafnis vir ‘n geliefde te reël is nie ‘n maklike proses nie. Daarom sal Montana Granite / Tombco, grafsteen vervaardigers in Gauteng, u adviseer oor die keuse van ‘n grafsteen, sodat u die beste grafsteen teen die beste prys kan bekom.

Tombco Granite Tombstones

Reeks grafstene van Tombco Gauteng / Montana Granite – Grafsteen vervaardigers

Montana Granite is waarlik ‘n top vervaardiger van grafstene in Pretoria – Ons wye verskeidenheid grafstene beskikbaar maak dit maklik vir ons kliente om te vind wat hulle nodig het teen baie goeie pryse. Kies ‘n grafsteen uit een van die volgende reekse:

  • Grafstene vir volwassenes: Ons reeks grafstene vir volwassenes bestaan uit drie kategorieë om van te kies, naamlik ons Standaard reeks, Eksklusiewe reeks en laastens die ‘Budget’ reeks. Elkeen van hierdie reekse bevat ‘n groot verskeidenheid grafstene om van te kies in verskillende ontwerpe.
  • Grafstene vir dubbel grafte: Ons vervaardig ook ‘n reeks grafstene vir dubbel grafte, wat bestaan uit groter grafstene gepas vir die name van twee geliefdes. Kies uit pragtige ontwerpe beskikbaar in Pretoria en die res van Gauteng.
  • Grafstene vir kindergrafte: Sou die moeilike dag aanbreek dat u ‘n grafsteen moet kies vir ‘n kind se graf, kan Tombco Gauteng / Montana Granite ook help met ‘n gepaste kinder-vriendelike ontwerp.

Besoek een van ons takke in Gauteng om ons pragtige grafstene te sien. Ons vriendelike en behulpsame span sal u help om die regte grafsteen te kies wat aan u behoeftes voldoen.

Tombco Gauteng bied ook opsies vir finansiering indien u nie onmiddelik beskik van die nodige fondse om ‘n grafsteen te koop nie, maar steeds ‘n mooi grafsteen vir u geliefde se graf wil hê.

Kontak Tombco vandag vir meer inligting oor ons grafstene en dienste

Tombco Gauteng / Montana Grafstene sal u help om die best grafsteen in Pretoria te kry vir u geliefde se graf. Met ons goeie en vinnige dienste, bekostigbare pryse en groot verskeidenheid stene, is daar geen rede hoekom u nie moet gebruik maak van Tombco Gauteng / Montana Granite nie. Kyk gerus na voorbeelde van ons grafstene op on webtuiste, of besoek een van ons takke in Gauteng.

Explore More

Comparing Different Types of Tombstones

Comparing Different Types of Tombstones: Granite vs. Marble When selecting a tombstone to honour a loved one, choosing the right material is

HEAD OFFICE:

1212 Malie St, Booysens, Pretoria

Telephone: 
0123770690

Benoni

Cnr. Tom Jones Street & Bedford Ave.

Telephone: 
011 421 3828

Kempton Park

Kempstar Mall, Shop 10, Pretoria Rd

Telephone: 
011 394 4382

Alberton

Cnr. Voortrekker & Helston Rds

Telephone: 
011 907 0110

HEAD OFfice

1212 Malie St, Booysens,

Pretoria, 0082

 

Montana Granite was founded in 1984. Montana Granite became well known over the years with quality, excellent service and trust. We are proudly South African and very proud to give as many as we can South Africans work today..

We really cared for our customers and are prepared to go the extra mile. We care for you and your loved ones. We respect our customer’s needs and realize that choosing a tombstone for a loved one is a serious and important decision and we would do anything in our power to make the process easier for our customers.

© Montana Granite. All Rights Reserved. Sitemap | Vaal Triangle Website design by Siteweb

ORDER ONLINE

Call Now Button