All OF OUR TOMBSTONES can be delivered as outlined below:

A headstone only (Typically for the Garden Section of a cemetery)

A headstone with frame, covered with white or grey crusher stone

A headstone with frame, covered with a full slab in granite or marble

Need a tombstone? Call...

Share:

Share on facebook
Share on linkedin
Share on whatsapp
Share on telegram
Share on email

Grafstene Krugersdorp – Tombco Gauteng / Montana Granite

Vir die beste gehalte graniet grafstene in Krugersdorp, besoek gerus Montana Granite / Tombco Gauteng. Ons vervaardig hoë kwaliteit grafstene teen baie bekostigbare pryse aan die hele Gauteng. By Mantana Granite / Tombco Gauteng verstaan ons dat dit ‘n moeilike tyd is. Daarom mik ons om die proses en die keuse van grafstene Krugersdorp so maklik as moontlik te maak. Vertrou Tombco Gauteng . Montana Granite om die best grafsteen vir u geliefde se graft e bied. Ons beskik oor jare se ervaring in die vervaardiging van grafstene, en besit dus die nodige kennis om goeie kwaliteit produkte aan ons kliente te verskaf. Verkry jou geliefde se grafstene in Krugersdorp by Montana Granite / Tombco Gauteng.

Verskeidenheid bekostigbare grafstene in die Vaaldriehoek

By Tombco Gauteng bied ons ‘n groot verskeidenheid van grafstene aan. Kyk gerus op ons webtuiste vir die verskillende opsies beskikbaar:

Adult tombstones
Children tombstones
Double tombstones
Granite tombstones

Ons verskeidenheid grafstene is bekostigbaar, en ons bied die beste kwalitiet grafstene teen ‘n goeie prys in Vereeniging en Vanderbijlpark, asook verskeie areas in Suid-Afrika.

Verskeidenheid grafstene in Krugersdorp beskikbaar vanag Montana Granite / Tombco Gauteng

Montana Granite / Tombco Gauteng bied ‘n groot verskeidenheid grafstene met verskillende ontwerpe, groottes en doeleindes. Ons reeks grafstene Krugersdorp sluit in:

Granite Tombstones
  • Grafstene vir volwassenes: Ons grafstene vir volwassenes bestaan uit 3 opsies. ‘n Goedkoper reeks wat geskik is vir kleiner begrafnis begrotings, ‘n standard reeks, asook ‘n eksklusiewe reeks grafstene Krugersdorp. Al ons grafstene is van die beste gehalte vir ‘n lang lewensduur.
  • Dubbel grafstene vir dubbel grafte: Montana Granite / Tombco Gauteng se dubbel reeks grafstene Krugersdorp is geskik vir dubbel grafte van geliefdes. Hierdie reeks is baie eksklusief, en is beskikbaar in verkillende ontwerpe en groottes.
  • Grafstene vir kinders: Dit is altyd ‘n hartseer en moeilike ervaring om ‘n grafsteen vir ‘n kind se graf te kies. Ons bied ‘n verskeidenheid opsies van kinder-vriendelike grafstene in Krugersdorp, en sal u bystaan tydens die keuse van ‘n gepaste grafsteen.
  • Graniet grafstene: Ons graniet grafstene word almal teen baie hoë standaarde vervaardig, met ‘n lang lewensduur. Ons vertrou dat u gelukkig sal wees ket die standard en kwalitiet van grafstene Krugersdorp by Tombco Gauteng / Montana Granite.

Lewenslange waarborg op graniet grafstene Krugersdorp by Tombco Gauteng / Montana Granite

Om ‘n grafsteen te koop is ‘n lewenslange belegging – dit is tog natuurlik dat u wil verseker u geliefde se gedenkteken weerstaan tyd en alle weerstoestande. Dus bied Montana Granite / Tombco Gauteng ‘n lewenslange waarborg op ons graniet grafstene in Krugersdorp, om ‘n volhoubare produk te verseker.

Tombco Granite Tombstones

Kontak Montana Granite / Tombco Gauteng vir kwaliteit grafstene Krugersdorp

Ons sal u bystaan met die keuse van ‘n grafsteen om te verseker dat u die beste grafstene Krugersdorp bekom vir u geliefde se graf. Die feit dat Montana Granite / Tombco Gauteng se grafstene baie bekostigbaar is, maak alreeds die begrafnisreëling een stappie nader. Kontakons by Montana Granite / Tombco Gauteng top kwaliteit bekostigbare grafstene Krugersdorp vir jou geliefde se graf.

Explore More

Wording and Quotes on Tombstones

Death is certainly not a topic that is discussed on a regular basis.  This is quite understandable though, seeing as none of

HEAD OFfice

1212 Malie St, Booysens,

Pretoria, 0082

 

Montana Granite was founded in 1984. Montana Granite became well known over the years with quality, excellent service and trust. We are proudly South African and very proud to give as many as we can South Africans work today.

We really cared for our customers and are prepared to go the extra mile. We care for you and your loved ones. We respect our customer’s needs and realize that choosing a tombstone for a loved one is a serious and important decision and we would do anything in our power to make the process easier for our customers.

Brought to you by VWebber Hosting

ORDER ONLINE