All OF OUR TOMBSTONES can be delivered as outlined below:

A headstone only (Typically for the Garden Section of a cemetery)

A headstone with frame, covered with white or grey crusher stone

A headstone with frame, covered with a full slab in granite or marble

Need a tombstone? Call...

Share:

Share on facebook
Share on linkedin
Share on whatsapp
Share on telegram
Share on email

Grafstene Kempton Park – Tombco Gauteng

As jy soek na goeie gehalte grafstene in Kempton Park vir u geliefde se graf, is Tombco Gauteng / Montana Granite daar om te help. Wanneer jy grafstene kies in Kempton Park, maak gebruik van a betroubare verskaffer wat nie net ‘n mooi grafsteen sal verskaf nie, maar een wat ook ‘n lang lewensduur sal bied om aan u behoeftes te voldoen. Om ‘n grafsteen te koop is ‘n langtermyn belegging, en moet dus vervaardig word van duursame, hoë kwaliteiet materiaal vir ‘n lang lewensduur.

Eer jou geliefde se lewe deur ‘n pragtige grafsteen in Kempton Park by Tombco Gauteng / Montana Granite te kry. Ons verskaf net die beste gehalte graniet grafstene teen die beste pryse in Kempton Park.

Tombco Granite Tombstones

Kies die regte grafsteen in Kempton Park vir u geliefde se graf

Daar is baie aspekte om in ag te neem voor jy ‘n grafsteen in Kemptonpark kies, om te verseker dat jy die beste grsfsteen vir jou behoeftes kry:

  • Die ontwerp en grootte: Kies ‘n grootte en ontwerp wat aan die graf en begrafplaas se vereistes voldoen. Kyk ook na ‘n ontwerp wat die meeste gepas gaan wees vir jou geliefde se gedenkteken. Tombco Gauteng / Montana Granite sal verseker dat u ‘n grafsteen kry wat aan al jou vereistes en behoeftes voldoen – kies uit verkillende ontwerpe en groottes.
  • Materiaal: Die tipe materiaal waarvan die grafsteen vervaardig word sal die lewensduur van die grafsteen beinvloed. Kies ‘n grafsteen in Kempton Park wat van goeie kwaliteit graniet of marmer vervaardig is, om te verseker dat die grafsteen oor die jare sal mooi bly. Tombco Gauten / Montana Granite sal u advies gee rakende grafstene.
  • Boodskap: Kies ‘n gepaste boodskap vir jou geliefde se grafsteen. Die boodskap kan enige iets insluit soos ‘n reël uit ‘n gedig, bybelvers of gedagte. Die boodskap is ‘n baie spesiale deel van die grafsteen.

Tombco Gauteng / Montana Granite bied ‘n groot verskeindenheid grafstene vir verskillende behoeftes. Kies vanuit on reeks grafstene in Kempton Park vir volwassenes, dubbel graftstene, kinder grafstene en graniet grafstene.

Kontak Tombco Gauteng / Montana Granite vir bekostigbare grafstene

Verkry die beste gehalte grafstene in Kempton Park van Tombco Gauteng / Montana Granite. Nie net is ons grafstene van die beste gehalte nie, maar is ook baie bekostigbaar. Jy sal verseker die beste grafsteen in Kempton Park by Tombco Gauteng kry. Kontak ons vandag vir meer inligting oor ons grafstene in Kempton Park, en ons ervare konsultante sal u bystaan met die beste keuse van ‘n grafsteen.

Explore More

Wording and Quotes on Tombstones

Death is certainly not a topic that is discussed on a regular basis.  This is quite understandable though, seeing as none of

HEAD OFfice

1212 Malie St, Booysens,

Pretoria, 0082

 

Montana Granite was founded in 1984. Montana Granite became well known over the years with quality, excellent service and trust. We are proudly South African and very proud to give as many as we can South Africans work today.

We really cared for our customers and are prepared to go the extra mile. We care for you and your loved ones. We respect our customer’s needs and realize that choosing a tombstone for a loved one is a serious and important decision and we would do anything in our power to make the process easier for our customers.

Brought to you by VWebber Hosting

ORDER ONLINE