Share:

Share on facebook
Share on linkedin
Share on whatsapp
Share on telegram
Share on email

Is jy opsoek na bekostigbare grafstene in Brakpan? Tombco Gauteng / Montana Granite bied ‘n reeks baie bekostigbare grafstene in Brakpan vir plaaslike inwoners om van te kies. By Montana Granite verstaan ons dat om ‘n geliefde af te staan aan die dood ‘n baie moeilike tyd is, en dus wil ons die proses vir jou so maklik as moontlik maak. Ons sal u bystaan met die keuse van ‘n grafsteen in Brakpan, sodat jy die bes gepaste grafsteen vir jou geliefde se graf kan kry. Ons grafstene word van die beste gehalte materiaal vervaardig, sodat jy verseker kan wees van ‘n goeie gehalte steen.

Goeie gehalte graniet en marmer grafstene by Montana Granite / Tombco Gauteng

Tombco Gauteng / Montana Granite beskik oor jare se kennis en ervaring in die grafsteen vervaardiging industrie, wat maak dat ons grafstene in Brakpan van die beste gehalte is. Kies tussen top graniet of marmer grafstene vir u geliefde se graf, met die bewoording van jou keuse. Ons bied ‘n wye reeks grafstene om van te kies, wat kleiner en meer bekostigbare grafstene, meer eksklusiewe en ook dubbel grafstene insluit.

Ons reeks grafstene by Montana Granite / Tombco Gauteng sluit in:

  • Volwassene grafstene: Ons reeks grafstene in Brakpan sluit in ‘n goedkoper, standaard en eksklusiewe reeks grafstene waarvan jy kan kies.
  • Dubbel grafstene: Die dubbel grafstene is gepas vir dubbel grafte, en sluit in ‘n groot verskeidenheid ontwerke en style.
  • Kinder grafstene: Om ‘n kind te begrawe is die moeilikste ding. Kies ‘n kinder-grafsteen in Brakpan vir ‘n kind se graf van verskeie kinder-vriendelike ontwerpe.
  • Graniet grafstene: Ons graniet grafstene in Brakpan is van die beste gehalte vir ‘n volhoubare produk. Kies van verskei ontwerpe om die beste grafstene vir jou geliefde se graf te kry.
Tombco Granite Tombstones

Goeie kwaliteit grafstene in Vanderbijlpark en Vereeniging

Montana Granite / Tombco Gauteng sal jou advies gee en bystaan met die keuse van ‘n grafsteen om die proses vir jou makliker te maak. Besoek ons webtuiste vir voorbeelde van beskikbare grafstene in Brakpan. Ons grafstene is ook baie bekostigbaar, wat die totale uitgawes van die begrafnis kostes verlaag.

Vir navrae of meer inligting rakende grafstene in Brakpan, voltooi ons bestellings vorm aanlyn, of kontak ons kantoor, en ons sal al jou vrae beantwoord. Ons behulpsame werknemers sal u help om die proses so spoedig moontlik aft e handel.

By Tombco Gauteng bied ons ‘n groot verskeidenheid van grafstene aan. Kyk gerus op ons webtuiste vir die verskillende opsies beskikbaar:

Adult tombstones
Children tombstones
Double tombstones
Granite tombstones

Explore More

Westpark Cemetery Tombstones: Montana Granite

Westpark Cemetery Tombstones: Professional Installation Honour your loved-one’s life with a beautiful memorial from Montana Granite – Reliable suppliers of tombstones for

HEAD OFFICE:

1212 Malie St, Booysens, Pretoria

Telephone: 
0123770690

Benoni / Kempton Park

Cnr. Tom Jones Street & Bedford Ave.

Telephone: 
011 421 3828

Alberton

Cnr. Voortrekker & Helston Rds

Telephone: 
011 907 0110

HEAD OFfice

1212 Malie St, Booysens,

Pretoria, 0082

 

Montana Granite was founded in 1984. Montana Granite became well known over the years with quality, excellent service and trust. We are proudly South African and very proud to give as many as we can South Africans work today..

We really cared for our customers and are prepared to go the extra mile. We care for you and your loved ones. We respect our customer’s needs and realize that choosing a tombstone for a loved one is a serious and important decision and we would do anything in our power to make the process easier for our customers.

© Montana Granite. All Rights Reserved. Sitemap | Vaal Triangle Website design by Siteweb

ORDER ONLINE

Call Now Button