Share:

Share on facebook
Share on linkedin
Share on whatsapp
Share on telegram
Share on email

Soek u na goeie gehalte grafstene in Benoni teen bekostigbare pryse? By Tombco Gauteng / Montana Granite verstaan ons dat dit ‘n baie hartseer en moeilike tyd is, en dat die keuse van ‘n grafsteen nie altyd maklik is nie. Dus sal ons by Tombco Gauteng, Montana Granite u bystaan wanneer u ‘n grafsteen vir ‘n geliefde moet kies, om die proses to maklik as moontlik te maak.

Soek u na goeie gehalte grafstene in Benoni teen bekostigbare pryse? By Tombco Gauteng / Montana Granite verstaan ons dat dit ‘n baie hartseer en moeilike tyd is, en dat die keuse van ‘n grafsteen nie altyd maklik is nie. Dus sal ons by Tombco Gauteng, Montana Granite u bystaan wanneer u ‘n grafsteen vir ‘n geliefde moet kies, om die proses to maklik as moontlik te maak.

Tombco Granite Tombstones

Reeks grafstene in Benoni van Tombco Gauteng

Tombco Gauteng / Montana Granite bied ‘n wye reeks grafstene om van te kies. Al ons grafstene word teen die hoogste standaarde en van die beste kwaliteit materiaal vervaardig, om te verseker dat ons kliente 100% tevrede is. Ons verkillende reeks bestaan uit:

  • Grafstene vir volwassenes – Hierdie is ons algemene reeks grafstene in Benoni, en bestaan uit grafstene van verskillende groottes en ontwerpe. Kry ‘n grafsteen wat by u behoeftes asook die begroting pas uit hierdie reeks grafstene.
  • Grafstene vir kinders – Ons bied ‘n baie spesiale reeks grafstene vir jkinder-grafte. Kies ‘n kinder-vriendelike ontwerp om u kind te kort lewe te eer.
  • Dubbel grafstene – Tombco Gauteng / Montana Granite bied ook ‘n verskeidenheid grafstene wat geskik is vir dubbel grafste van families en geliefdes. Kies ‘n pragtige dubbel grafsteen in Benoni uit hierdie mooi reeks.
  • Graniet grafstene – Ons graniet grafstene in Benoni word van die beste gehalte graniet vervaardig, om ‘n lang lewensduur vir ons produkte te verseker.

Die bogenoemde grafstene kan op die volgende maniere afgelewer word:

  • Slegs die grafsteen – vir areas in die begrafplaas wat met gras of tuine bedek is.
  • Grafsteen met randsteen – met wit of grys klip bedecking.
  • Grafsteen met randsteen – steen bedekking (marmer of graniet).

Neem die grootte van die steen, jou begroting asook jou boodskap in ag wanner jy ‘n grafsteen in Benoni vir ‘n geliefde se graf moet koop.

Besoek of kontak Tombco Gauteng vir die beste gehalte grafstene in Benoni

Kontak vir Tombco Gauteng vandag om die best eek mees bekostigbare grafstene in Benoni te kry. Ons staf sal u bystaan met die keuse van ‘n grafsteen, sodat u die beste grafsteen vir u behoeftes kan kry. Ons bied ook grafsteen installasies in Benoni, Kempton Park, Alberton en Pretoria. Kontak Tombco Gauteng vandag.

Explore More

Comparing Different Types of Tombstones

Comparing Different Types of Tombstones: Granite vs. Marble When selecting a tombstone to honour a loved one, choosing the right material is

HEAD OFFICE:

1212 Malie St, Booysens, Pretoria

Telephone: 
0123770690

Benoni

Cnr. Tom Jones Street & Bedford Ave.

Telephone: 
011 421 3828

Kempton Park

Kempstar Mall, Shop 10, Pretoria Rd

Telephone: 
011 394 4382

Alberton

Cnr. Voortrekker & Helston Rds

Telephone: 
011 907 0110

HEAD OFfice

1212 Malie St, Booysens,

Pretoria, 0082

 

Montana Granite was founded in 1984. Montana Granite became well known over the years with quality, excellent service and trust. We are proudly South African and very proud to give as many as we can South Africans work today..

We really cared for our customers and are prepared to go the extra mile. We care for you and your loved ones. We respect our customer’s needs and realize that choosing a tombstone for a loved one is a serious and important decision and we would do anything in our power to make the process easier for our customers.

© Montana Granite. All Rights Reserved. Sitemap | Vaal Triangle Website design by Siteweb

ORDER ONLINE

Call Now Button