Share:

Share on facebook
Share on linkedin
Share on whatsapp
Share on telegram
Share on email

Om woorde te kies vir jou geliefde se grafsteen in hierdie moeilike tyd is nie altyd maklik nie. Om iemand na aan jou af te staan aan die dood is ‘n baie hartseer tyd, en nou word daar verwag dat jy slegs ‘n paar woorde op hul grafsteen plaas. Hoe dan nou gemaak, as jy soveel dinge het wat jy graag op hul grafsteen wil plaas. Tombo Gauteng is hier om te help, en sal jul lei en advies gee om sodoende gapaste teks, verse en bewoording te kies vir die grafstene van jul keuse. By Tombco Gauteng weet ons hoe moeilik die hele situasie is, en daarom streef ons na om die begrafnis proses vir jou makliker te maak.

Sien voorbeelde van ons grafstene deur die volgende skakels te volg:

Adult tombstones
Children tombstones
Double tombstones
Granite tombstones

Grafstene en Bewoording – Tombco Gauteng

‘n Grafsteen is daar as ‘n gedenkteken van ‘n persoon se lewe, en ‘n spesiale baken vir die wat agter gelaat is, en ook die laaste herinnering van die persoon. Grafstene bewoording lui gewoonlik “in liefdevolle herinnering van…” waarna daar ook bygevoeg kan word die belangrike rolle wat hierdie persoon agterlaat: “ma, sussie, dogter en vriendin…”. Ander woorde wat bygevoeg word, is iets wat na aan die hart lê van die oorledene of diegene wat agterbly – ‘n Bybel versie, reël uit ‘n gedig, of stukkie teks wat ‘n soete herinnering is van die oorledene, of betekenis dra vir die geliefdes.

Grafstene en bewoording van Tombco Gauteng

By Tombco Gauteng sal ons u help met die keuse van bewoording op die grafsteen indien jul onseker is. Tombco Gauteng verskaf goeie gehalte graniet grafstene asook gravering van woorde op die grafstene. Ons grafstene word vervaardig van die beste gehalte materiaal, en Tombco Gauteng bied ‘n lewenslange waarborg op ons graniet grafstene. Ons beskik oor die nodige kennis en jare se ervaring in die grafsteen industrie, wat verseker dat jul professionele en kwalitiet diens en produkte sal verkry. Ons bied ook ‘n groot verskeindenheid grafstene, wat ook bekostigbaar is. Ons het ook ‘n intree reeks wat bestaan uit kleiner en meer boskostigbare grafstene, wat dieselfde kwaliteit besit as ons groter stene.

Tombco Granite Tombstones

Tombco Gauteng sal help met die keuse en bewoording van grafstene

Tombco Gauteng is hier om te help – besoek ons grafstene aanlyn om ‘n idee te kry van beskikbare grafstene. Kontak ons ook gerus vir enige navrae rakende grafstene en bewoording. Vir meer inligting oor ons grafstene, voltooi ons aanlyn kontakvorm, en ons sal al jul vrae beantwoord. By Tombco Gauteng verstaan ons dat dit ‘n moeilike tyd is, dus is ons werknemers vriendelik en behulpsaam om die situasie minder onplesierig te maak, en ook spoedig af te handel.

Explore More

Comparing Different Types of Tombstones

Comparing Different Types of Tombstones: Granite vs. Marble When selecting a tombstone to honour a loved one, choosing the right material is

HEAD OFFICE:

1212 Malie St, Booysens, Pretoria

Telephone: 
0123770690

Benoni

Cnr. Tom Jones Street & Bedford Ave.

Telephone: 
011 421 3828

Kempton Park

Kempstar Mall, Shop 10, Pretoria Rd

Telephone: 
011 394 4382

Alberton

Cnr. Voortrekker & Helston Rds

Telephone: 
011 907 0110

HEAD OFfice

1212 Malie St, Booysens,

Pretoria, 0082

 

Montana Granite was founded in 1984. Montana Granite became well known over the years with quality, excellent service and trust. We are proudly South African and very proud to give as many as we can South Africans work today..

We really cared for our customers and are prepared to go the extra mile. We care for you and your loved ones. We respect our customer’s needs and realize that choosing a tombstone for a loved one is a serious and important decision and we would do anything in our power to make the process easier for our customers.

© Montana Granite. All Rights Reserved. Sitemap | Vaal Triangle Website design by Siteweb

ORDER ONLINE

Call Now Button