Share:

Share on facebook
Share on linkedin
Share on whatsapp
Share on telegram
Share on email

Grafstene in Suid-Afrika

Ons weet dat om ‘n geliefde af te staan aan die dood is ‘n baie hartseer tyd. ‘n Tyd waarin ‘n mens nie altyd kans sien om reëlings te tref rakende grafstene of begrafnisse nie. Dit is waarom Tombco Gauteng in Suid-Afrika mik om hierdie proses vir jou en jou familie te vergemaklik. Ons bied kwaliteit grafstene teen ‘n goedkoop prys, om sodoende jul begrafnis uitgawes meer bekostigbaar te maak. Ons grafstene bied die geleentheid vir jou familie om die persoon se lewe te eer, deur ‘n mooi gedenkteken op te rig. Ons is ‘n voorstaande verskaffer van grafstene in Suid-Afrika, en verskaf slegs die beste gehalte grafstene aan ons kliente.

Sien voorbeelde van ons grafstene deur die volgende skakels te volg:

Adult tombstones
Children tombstones
Double tombstones
Granite tombstones

Lewenslange waarborg op grafstene

Dit is noodsaaklik dat grafstene van die beste material en gehalte verwaardig word, omrede dit deur alle weerstoestande en tyd moet weerstaan. Dus bied Tombco Gauteng ‘n lewenslange waarborg op ons graniet en marmer grafstene – om jou geliefde se gedenkteken te verseker. Met jare se ondervinding in die industrie, het Tombco Gauteng al die nodige kennis en tegnieke onder die knie om vir jou die beste kwaliteit grafsteen te kan vervaardig. Ons sal jou ook bystaan met die keuse van ‘n grafsteen, om een te kies wat aan al jou behoetes voldoen.

Verskeidenheid grafstene beskikbaar

Ons voorsien ‘n verskeidenheid grafstene in Suid-Afrika om aan elke person se behoeftes te voldoen. Ons het ‘n wye reeks grafstene beskikbaar wat elk verskillende opsies het ten opsigte van kleure, ontwerpe en prente. Kyk gerus na die fotos op ons webblad om ‘n idee te kry van wat jy vir jou geliefde se grafsteen soek. Ons graniet grafstene is baie gewild, omdat dit van die beste graniet vervaardig word wat maak dat dit baie duursaam is en ook modern lyk.

By Tombco Gauteng verstaan ons dat dit ‘n moeilike tyd is, dus is ons werknemers vriendelik en behulpsaam om die ervaring minder onplesierig te maak. Ons werk ook deurlopend daaraan om die oprigting van jul grafsteen vinnig te laat gebeur, sodat die proses so gou moontlik vir julle afgehandel word. Gee dus kans vir 2-8 weke vir die installering van jul grafsteen in Suid-Afrika.

Explore More

Comparing Different Types of Tombstones

Comparing Different Types of Tombstones: Granite vs. Marble When selecting a tombstone to honour a loved one, choosing the right material is

HEAD OFFICE:

1212 Malie St, Booysens, Pretoria

Telephone: 
0123770690

Benoni

Cnr. Tom Jones Street & Bedford Ave.

Telephone: 
011 421 3828

Kempton Park

Kempstar Mall, Shop 10, Pretoria Rd

Telephone: 
011 394 4382

Alberton

Cnr. Voortrekker & Helston Rds

Telephone: 
011 907 0110

HEAD OFfice

1212 Malie St, Booysens,

Pretoria, 0082

 

Montana Granite was founded in 1984. Montana Granite became well known over the years with quality, excellent service and trust. We are proudly South African and very proud to give as many as we can South Africans work today..

We really cared for our customers and are prepared to go the extra mile. We care for you and your loved ones. We respect our customer’s needs and realize that choosing a tombstone for a loved one is a serious and important decision and we would do anything in our power to make the process easier for our customers.

© Montana Granite. All Rights Reserved. Sitemap | Vaal Triangle Website design by Siteweb

ORDER ONLINE

Call Now Button